Floor-length and horns: Namibia's Herero dress endures - Big Country News: Floor-length and horns: Namibia's Herero dress endures Big Country News
All Namibia News
Technology, Information and Media
All Namibian News Consolidated In One Page
About us
All Namibian New feed
- Industry
- Technology, Information and Media
- Company size
- 2-10 employees
- Headquarters
- Windhoek
- Type
- Nonprofit
Locations
-
Primary
Windhoek, NA
Employees at All Namibia News
Updates
-
Kleiner besighede vou ‘weens swak toegang tot fondse’: Die Bank van Namibië sê in sy kwartaallikse verslag dat besigheidsregistrasies die afgelope jaar met 34 persent afgeneem het. Op ‘n kwartaalgrondslag het nuwe besigheidsregistrasies met 14,3 persent gedaal. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Eliphas Simon, voorsitter van die Black Business Leadership Network of Namibia, wat probleme met toegang tot geoormerkte fondse kritiseer. The post Kleiner besighede vou ‘weens swak toegang tot fondse’ appeared first on KOSMOS.
Kleiner besighede vou 'weens swak toegang tot fondse' - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Landdroshof in Bishop Lavis kry ekstra beskerming: Die justisie-departement sê bykomende veiligheidsmaatreëls is ingestel om die Landdroshof in Bishop Lavis in Kaapstad te beveilig. Betogers het die veiligheidshek van die hof bestorm, die vensters stukkend geslaan en die voorste ingang aan die brand gesteek. Die groep wou vermoedelik wraak neem nadat ‘n bendeleier in polisie-aanhouding dood is. Die departement sê stelsels word […] The post Landdroshof in Bishop Lavis kry ekstra beskerming appeared first on KOSMOS.
Landdroshof in Bishop Lavis kry ekstra beskerming - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Unrwa sê Gaza-gesinne krap in asblikke vir kos: Die Verenigde Nasies se hulp- en werkagentskap vir Palestynse vlugtelinge in die Nabye Ooste sê gesinne in die suidelike stad, Khan Younis in Gaza, krap in asblikke rond op soek na kos om te eet. Daar is daagliks meer as 1 000 ton opgehoopte vullis, wat versprei tot in ontwortelde Palestyne se tente en skuilings. […] The post Unrwa sê Gaza-gesinne krap in asblikke vir kos appeared first on KOSMOS.
Unrwa sê Gaza-gesinne krap in asblikke vir kos - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Zheng wil nog rus voor Australiese Ope: Tennis: Die wêreld nommer vyf-speler van China, Zheng Qinwen het onttrek aan die United Cup-toernooi om nog te rus. Die 22-jarige het ‘n deurbreekseisoen beleef wat drie enkelspeltitels opgelewer het, met die Olimpiese goue medalje die hoogtepunt. Sy het ook in haar eerste Grand Slam-eindstryd gespeel op Melbourne Park, en in skoon stelle verloor teen […] The post Zheng wil nog rus voor Australiese Ope appeared first on KOSMOS.
Zheng wil nog rus voor Australiese Ope - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Adverse weather drives 26.6% decline in local crop production: Namibia’s local crop production plummeted by 26.6% to 14,633 tonnes during the third quarter, compared to the same period in 2023. Local production of crops declined year on year and quarter on quarter due to unfavourable weather conditions that negatively impacted domestic crop production during the quarter under review, revealed Bank of Namibia (BoN). In […] The post Adverse weather drives 26.6% decline in local crop production first appeared on The Brief | Namibia's Leading Business & Financial News.
Adverse weather drives 26.6% decline in local crop production
https://thebrief.com.na
-
Malaria looi Ohangwena-streek, meer as 600 gevalle aangemeld: Die gesondheidministerie monitor ‘n skerp toename in malaria-gevalle in die Ohangwena-streek, waar meer as 600 gevalle vanaf die begin van Desember aangeteken is. Die uitvoerende direkteur van gesondheid, Ben Nangombe, sê die toename is sedert Augustus aangeteken. Teen verlede week het Ohangwena se drie gesondheidsdistrikte, naamlik Eenhana, Okongo en Engela, ‘n verstommende aantal mense aangemeld […] The post Malaria looi Ohangwena-streek, meer as 600 gevalle aangemeld appeared first on KOSMOS.
Malaria looi Ohangwena-streek, meer as 600 gevalle aangemeld - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Bela-wet ‘sal nie vir politiek gebruik word nie’: Die basiese onderwys-minister, Siviwe Gwarube onderneem om skole te beskerm teen politieke uitbuiting wat verband hou met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Sy lê klem op veiligheid en leerwerk. Gwarube lig die belangrikheid uit van moedertaalonderwys vir beter uitkomste, terwyl al twaalf amptelike tale beskerm word. Sy waarsku teen viktimisering en beloof om leerders se […] The post Bela-wet ‘sal nie vir politiek gebruik word nie’ appeared first on KOSMOS.
Bela-wet 'sal nie vir politiek gebruik word nie' - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Vrou sterf vlammedood op trein in New York: ’n Man is in New York in hegtenis geneem in verband met die dood van ’n vrou wat op ’n moltrein aan die brand gesteek is. Polisiekommissaris Jessica Tisch sê die slapende vrou was op ‘n stilstaande F-trein na Brooklyn toe ‘n man ‘n aansteker gebruik het om haar klere aan die brand te steek. […] The post Vrou sterf vlammedood op trein in New York appeared first on KOSMOS.
Vrou sterf vlammedood op trein in New York - KOSMOS
https://kosmos.com.na
-
Charlie Woods slaan eerste kolhou by PNC-kampioenskap: Tiger Woods se tienerseun Charlie het sy eerste kolhou tydens die laaste ronde van die PNC-kampioenskap in Orlando, Florida geslaan. Hulle is egter in ‘n uitspeelstryd deur Bernhard Langer en sy seun Jason geklop. Die 15-jarige Charlie Woods het by die vierde putjie die gelukskoot gespeel om die pa-en-seun-span voor te laat loop. Span Langer […] The post Charlie Woods slaan eerste kolhou by PNC-kampioenskap appeared first on KOSMOS.
Charlie Woods slaan eerste kolhou by PNC-kampioenskap - KOSMOS
https://kosmos.com.na