Mapudungun
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mapuche.
Mapudungun | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Argentinië Chili | |
Totale sprekers: | 258 620[1] | |
Taalfamilie: | Araukanies Mapudungun | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n erg bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | arn
| |
ISO 639-3: | arn
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Mapudungun (afgelei van mapu "aarde", "grond" of "land" en sdugun "praat", "spraak" of "taal") is 'n inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 260 000 mense in die suidsentrale Andesstreek van Argentinië en Chili gepraat word. Dit word veral deur die Mapuche gepraat en is naas die amptelike taal Spaans die tweede belangrikste taal van Chili. Mapudungun word oorwegend in die sentrum en suide van Chili gepraat en behoort tot die taalfamilie van Araukaniese tale, 'n geïsoleerde taalfamilie wat naas Mapudungun nog Huilliche insluit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mapudungun" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 14 April 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mapudungun.