Kikuyu
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kikuyu (volk).
Kikuyu/Gikuyu Gĩkũyũ | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ɣēkōjó] | |
Gepraat in: | Kenia Tanzanië Uganda | |
Gebied: | Groot Mere van Afrika | |
Totale sprekers: | 6,6 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoid Suidelike Bantoid Bantoetale Noordoos-Bantoe Kikuyu–Kamba Suid-Kikuyu–Kamba Kikuyu–Embu Kikuyu/Gikuyu | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ki
| |
ISO 639-2: | kik
| |
ISO 639-3: | kik
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Kikuyu of Gikuyu (Gĩkũyũ, [ɣēkōjó]) is 'n Bantoetaal in Oos-Afrika wat deur sowat 6,6 miljoen mense gepraat word. Dit word hoofsaaklik deur die Kikuyu in die drie lande Kenia, Tanzanië en Uganda gepraat. Kikuyu is ná Swahili en nog voor Engels die tweede mees gesproke taal in Kenia en word veral in die sentrale provinsie tussen die stede Nyeri en Nairobi gebesig. Die Kikuyu vorm ook die grootste etniese groep in Kenia, met sowat 4,4 miljoen mense.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gikuyu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 7 Julie 2018.
- ↑ "Kikuyu" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 7 Julie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kikuyu.