John Bull (lokomotief)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Bull, 1893 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Vervaardiger | Robert Stephenson and Company |
Vervaardig | 1831 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-2-0 (gebou deur Stephenson as 'n 0-4-0) |
UIC wielklassifikasie | 1'1A (gebou as B) |
Spoorbreedte | 1,435 mm (4' 8½") |
Dryfwielomtrek | 1.37 m (4' 6") |
Wielbasis | 1.50 m (4' 11") tussen die dryfaste |
Lengte | 4.50 m — raam |
Breedte | 1.91 m — raam |
Lokomotiefmassa | 10 ton |
Stoomketel | 0.76 m (2' 6") diameter × 2.06 m (6' 9") lank |
Vuurroosteroppervlak | 0.936 m2 |
19.8 m2 | |
Silindergrootte | 23 × 51 cm |
Werkverrigting | |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Camden and Amboy Railroad, Pennsylvania Railroad |
Vlootnommer(s) | 1 |
Afleweringsdatum | 4 September 1831 |
Eerste tog | 15 September 1831 |
Uitdiensdatum | 1866 |
Restoreerdatum | 15 September 1981 |
Huidige eienaar | Smithsonian Institution |
Beskikking | Statiese uitstalling by die National Museum of American History |
Die John Bull was 'n Brits-geboude stoomlokomotief wat bedryf was in die Verenigde State. Dit is vir die eerste keer op 15 September 1831 bedryf en was die oudste lopende stoomlokomotief in die wêreld toe die Smithsonian Institution dit in 1981 bedryf het. Die John Bull is deur Robert Stephenson and Company gebou en is aanvanklik gekoop deur en bedryf op die Camden en Amboy Railroad, die eerste spoorweg in New Jersey, wat die lokomotief die nommer 1 en sy eerste naam, "Stevens" gegee het. Die C & A het die lokomotief wyd gebruik van 1833 tot 1866, toe dit uit diens verwyder en gestoor is.