Edinburgh of the Seven Seas
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Sint Helena |
Eiland | Tristan da Cunha |
Koördinate | 37°04′S 12°19′W / 37.067°S 12.317°W |
Gestig op | 1816 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 264 |
- Bevolkingsdigtheid | 132/vk km |
Tydsone | UTC+0 |
Edinburgh of the Seven Seas, ook The Settlement, is die hoofstad en grootste stad van die eiland Tristan da Cunha in die eilandgebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha met 'n bevolking van 264 inwoners in 2008 en 'n oppervlakte van 2 km². Die stad is in 1816 deur die Britse Royal Army gestig en is vernoem ná Alfred van Edinburgh.