Berg Afadjato
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Berg Afadjato | |
---|---|
Ligging | Volta Streek, Ghana |
Hoogte | 885 meter bo seevlak |
Reeks | Agumatsa Bergreeks |
Koördinate | 7°8′47″N 0°21′5″O / 7.14639°N 0.35139°O |
Berg Afadjato is 'n bergmassief in Afrika in Ghana. Dit het 'n hoogte van 885 meter en is die hoogste berg in Ghana. Die berg is naby die grens met Togo.